as hy vibreer
spring ons
ons vingers ratel
oor die nommers
in afwagting
hoor ons
the subscriber …
in afwagting luister ons
ek is nie
beskikbaar nie
want ek …
as die sms verskyn
jammer vir jou
maar …
dan tjank ons
maar as die sel
jou liedjie sing
dan spring ons weer
Leave a Reply
Be the First to Comment!