1781) jy is vryerig
sê sy vir hom
terwyl sy die streppie
van haar swart nommertjie
op sy plek sit
dit was ‘n hele tyd gelede
dat ons so lekker geëet het
jy het ‘n hele bottel
cabarnet gedrink
is dit waarom?
by die huis steier hy rond
ek is lus vanaand
ek is lus vir my sekretaresse
maar sy is nie jy nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!