1782) Liefdes nessie

1782) Liefdes nessie

hier waar ons elke vrydagaand
mekaar kan ryp en gryp

het ons die wêreld
se grot van genot
gevind

maar jy kan nie elke vrydag
‘n konferensie hê nie

die noodlot het uitgevind

toe kom sy
en pluk ons liefdesnessie
uitmekaar

en gaan sit op die
laagste boom
en kwetter vrolik
haar minnelied

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz