1783) Weet jy nie

1783) Weet jy nie

dat jy nie
mag maak en breek
dat jy seermaak

dat jy maak
dat liefde dood
en smart oorneem

jy ken nie God nie
jy speel met Sy kind
jy speel met my kind

maar wat jy nie weet
is dat God haar sal bewaar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz