1787) Ek het ook emosies 1787) Ek het ook emosies March 27, 2009 ek is net ‘n ou wat nie werklik lag nie die kommer en angs dra ek hier binne my gesig hou ek strak sodat die wêreld my nie ‘n klagat of ‘n nar kan noem nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!