1789) Die hemel

1789) Die hemel

is nie vir almal beskore nie

as jy gehoer en rumoer het
gly jy verby

as jy die reëls
in die kruisboek
eerbiedig het

en jy ken vir Jesus
is jy welkom daar

dit is so eenvoudig

soos dit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz