dit was op die
modeskou in Parys
ek het op die punt
van die verhoog gestaan
om ‘n beter foto te neem
sy het laggend opgekyk
die kamera opsygestoot
en my ‘n warm nat
oms gegee
ek was verstom
toe ek na die skerm kyk
sien ek net twee wit voete
met nommer 4 skoene aan
Leave a Reply
Be the First to Comment!