1796) Wat maar net liefhet

1796) Wat maar net liefhet

jy is ‘n vrou
wat maar net liefhet

jy is vrou
met ‘n hart oop
vir ware liefde

jy het nie geweet
die satan
dra ‘n masker nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz