1799) sprokies liefde

1799) sprokies liefde

Ongelukkig bestaan dit nie
maar kom ons probeer

kerslig atmosfeer
die groot kers tussen ons

flikker soveel
dat ek sy gesig nie mooi kon sien nie

mooi praatstem saam
mens moet vry wees

nie sommer rondjol nie
ons kan rondjol

waar daar nie soveel geraas is nie
daar was nie kerse nie

net ateljee ligte
om die werklikheid

bloot te stel
sprokies liefde

fok dit
hy wou my net

genaai het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz