1801) Lekker gevrek ne?
die man aan die kruis
kreun die man
die bloedbank staan nader
sy bloedgroep
baie skaars
die naalde gereed
hulle steur hulle nie
aan die gewoel om die kruis
hulle hoor die woorde
mene mene
en storm
vier litrer kosbare bloed
om palenstynse lewens te red
ons dank aan die skenker
van hierdie kosbare bloed
Leave a Reply
Be the First to Comment!