1806) Vrou

1806) Vrou

As julle maar net kon
die tong knoop

na die eerste woorde gesê is
en dit nie ’n tweede keer sê nie

en ook nie ’n derde keer nie,
soveel kere nodeloos

niks word bereik
’n huwelik afgetakel

dieselfde swaardwoorde
sny aan stukkies
dit wat oorbly

as jy die swaard bêre
sal al die kak verdwyn

kyk met nuwe oë
na jou bruidegom

en geniet
jou tweede honeymoon

jy het tog
belowe

for better
or for worse

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz