1810) Vir jou wil ek

1810) Vir jou wil ek

Beskerm teen
die aanslae van die lewe

want die aasvoëls
sweef altyd daarbo

op soek na prooi
soos jy wat glo

wat jy hoor
soetstroop woorde

my liefkind
die aasvoël spuit homself

met

axe

en vat die byl
en vernietig net

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz