1818) Tolpad

1818) Tolpad

die tollenaar
is op sy pos
en wag vir elke
stukkie kos

die rooi ferrari flits verby
die tollenaar lag
en trek die lever
wat die snypenne lig

die ferrari stop

die klein bliksem kom aangestap
wie is jy?
vra hy

die tollenaar sê
gee die helfte
van jou lotto prys

of elke stap na die hemel
moet jy deel

op pad na die hel
kan jy voortsnel

maar ek het jou gekeer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz