1819) Hulle kom van die laerhuis af 1819) Hulle kom van die laerhuis af April 2, 2009 en stap afdraande teen golgota op hoog dronk en vol bravade hulle sien die man daarbo hang en lag, en sê ‘n goeie boomklimmer die man kreun maar hulle stap verby hoog bo aan die kruis sê Jesus vergewe hulle Vader want hulle weet nie wat hulle sê nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!