1821) Vasgepen 1821) Vasgepen April 2, 2009 vir soveel jare is ek al lus vir jou ek kon net nie ‘n geleentheid kry nie maar vanaand op die jooldans weet ek die kans gaan daar wees ek drink genoeg wit wyn ek weet ek gaan jou vaspen Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!