1823) Flat land
’n duisend blokkies lig
aanskou my
mense lewe daar
elkeen in sy hokkie
wat gebeur daar
’n honey moon couple
het nie geld vir weggaan
klop maar in die ou plek
die drug lord met die naald
spuit die arm van die daring
meisie sy weet nog niks
sy skree as die ritmiese bewegings
van die druglord haar liggaam skeur
bring me another virgin sê hy
i am stil randy
die volgende dag is sy op straat
en smeek vir ’n fix
sy is kleurblind
my God ek sien dit alles
waarom waarom
laat u dit toe
Leave a Reply
Be the First to Comment!