1824) Gebliksem
Toe jy my die eerstekeer
gebliksem het
moes ek
vir die wêreld wegkruip
ek het gehuil , en gedink
jy is nie so sleg nie
ek het al van erger gehoor
toe bliksem jy my weer
die buurman het alles gehoor
ek het my hart uitgestort
hy was ’n meneer
spiere en al
ek’s bly hy het jou gebliksem
brandewyn en al
nou sluip jy skaam skaam
bang bang
Leave a Reply
Be the First to Comment!