1826) Rooi lip lekker
Julle werk
in die parfuum kasteel
in die red square
na 20 reuke
kry ek die spesiale een
volgende ’n lekker smaak lipstiffie
appelkoos, guava en suurlemoen
hulle sit dit aan
ek kon nie keer
en proe die lekker
sjoe
candy ,voluptua, maltabella
dit was die geurigste soene
wat ek nog gehad het
Leave a Reply
Be the First to Comment!