1828) Gladbek 1828) Gladbek April 6, 2009 jy het geseê jy het ‘n plat geel kar toe wys jy my die geel MX jy het gesê jy het ‘n boot toe wys jy my die buurman se boot jy het gesê jy het ‘n mooi huis sonder gordyne sien ek toe dit is for sale maar ek’s jammer ek’s nie for sale nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!