1829) Is jy ook soos die ander?

1829) Is jy ook soos die ander?

vra hy terwyl
hy haar stip in
die oë kyk

sy mors haar koffie
en sê: nee

sy was pragtig
met ‘n engel lag

dit was sewe jaar gelede
elke keer as hulle koffie drink
dan mors sy haar koffie

hy moes haar nie weer
gevra het nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz