1831) Met jou rooiwang 1831) Met jou rooiwang April 6, 2009 trek jy my jou reuk eie aan jou jy steek jouself weg om nie gesien te word styf gegroei kruip jy weg onder die blaar van beskerming jy gee jouself nie maklik prys maar met my geoefende hand pluk ek jou die rooi vrug van smaak Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!