1838) Jy lag, Jy huil

1838) Jy lag, Jy huil

Jy vertel my
van jou seer

jou oë weerkaats
die seer

jy lag vir my 60 %
die 40 % seer bly oor

al wat ek kan sê
die 60%

was my beste tyd
saam met ’n vrou

soos jy !

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz