1839) Jy besef nie 1839) Jy besef nie April 13, 2009 ek is eintlik maar net die observer die roete wat jy gevolg het het nie geluk gebring nie die steiltes die bergpasse het jy nie van geweet nie maar die vuur binne jou was eg die band verbrand jy is vry om jou vlug te volg Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!