1851) Die rose
blom nog steeds
al is dit laat somer
hule kleur en geur
sterk in die lug
die herfs kleure
eis sy tol
die blare val
die geur verdof
maar ek weet
die roos vrou
moet ‘n seisoen rus
om in al haar glorie
vir my te blom
om ‘n vonk
in my lewe te wees
ek onthou in my hart
haar woorde
in die lente
blom ek net
vir jou
Leave a Reply
Be the First to Comment!