1856) So seker was ek

1856) So seker was ek

jy is die ridder
op die wit perd

jy het ge – wine
en ge – dine

maar wat ek nie
geweet het nie

wanneer jy my
in die oog gekyk het

was dit eintlik vir
jou pel gewees
wat agter my
gesit het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz