1857) Skrif aan die muur

1857) Skrif aan die muur

ons praat nie

die eers gelag
die oogkyk
is weg

wat het ek gedoen
weet ek nie

maar wat jy gedoen het
weet ek

daarom sagkyk
jy nie meer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz