Die sterre voorspel
jy is meer buigsaam
en kan vinniger herstel
van n onlangse verleentheid
jy lag lag
oor hindernisse
dit rus op jou skouers
om balans te vind
tussen vriendskap
en minnaar
Twinkle Twinkle
Little star
ek wonder hoe
kan
jy so baie
kak praat
Leave a Reply
Be the First to Comment!