1873) Goeie produk

1873) Goeie produk

so baie tydelike
te veel weggooibare
produkte
oorheers die kwaliteit
van die lewe

maar jou liefde het
ewigheidswaarde

jy voeg rykdom
en gee hoop
aan vele lewens

gister, vandag
elke dag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz