1875) Onderskei

1875) Onderskei

wat is reg
wat is verkeerd

as ons ‘n kind is
weet ons nie

maar soos ons
die lewe, lewe

leer ons
as ons nie
van die afdraai
kan omdraai

verdwaal ons dikwels
beland ons soms
in doodloopstraat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz