1878) Ek hou van …

1878) Ek hou van …

jou daring look
jou rooilip mond

jou slanke nek
met goud daarom

die deurskyn toppie
gaan goed verkoop

jy glimlag
jy het meer gewys

die manne hyg

’n model moet wys!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz