1879) As die model

1879) As die model

oor die sand
aangestap kom

flits die kameras
nie omdat sy niks
aan het nie

maar omdat winter 2009
aangestap kom

haar stip oë vertel
jy kan koop

maar nie vir
my nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz