1881) Crazy fit massage

1881) Crazy fit massage

die advertensie
maak my opgewonde

ek’s onfiks
en ‘n massage is lekker

probeer tog eenmaal
in jou lewe
om beter te lyk

lees die advertensie

ons gaan jou bloedsirkulasie
van 5 liter per uur verbeter
na 20 per uur

ons gaan die bottel klipdrif
dreineer en die babbelaas keer

ons detoks jou
binne 1 uur

ons verbrand
2kg vet per dag

ek aarsel toe
en bestel een

vir my meisie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz