Jy bekruip in die donker
jou mantel van lig
verblind haar
jy bekruip, jy nader nie
jou prooi manlik nie
jy spin ’n storie
beslis nie jakkals
en wolf nie
sy glo die wolf
want hy praat tog
so alte mooi
ek hoop tog sy sien
die man leeu daar buite
lafaard sluip jy weg
Leave a Reply
Be the First to Comment!