1891) Tyd verspeel

1891) Tyd verspeel

ek wag op die lughawe
tyd gemors

ek wag by die robot
tyd gemors

ek drink ’n bier
tyd gemors

nou weet ek
aan die einde
van my lewe

as ek nie tyd
gemors het nie

kon ek soveel
meer gelewe het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz