1897) Die paadjie groei toe

1897) Die paadjie groei toe

die paadjie van aandag
die paadjie van bedagsaam
die paadjie van omgee
die paadjie na my hart

het toegegroei

omdat jy nie
jou lem van liefde
gebruik het nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz