1898) Skuil 1898) Skuil April 29, 2009 sy skuil agter haar masker en huil haar gesig strak net die skouers wat ruk ruk vertel die trane wat vrylik vloei wys sy wil nie wys nie hoe kan ‘n mens se gister lagwêreld so gou ineen stort die aardbewing was 9.1 op die richterskaal Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!