1904) Die laaste

1904) Die laaste

dit is die laaste dag
my skooljare verby

leeg staan ek en toekyk
hoe die kinders klas toe stroom

dit is verby
ek draai om

‘n nuwe wêreld wag
ek strike ‘n texan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz