1908) Sneeuwitjie is moerig
die skinderbek dames
vra toe vir haar
watter dwergie is nou
eintlik haar boyfriend
sy sê toe hulle lyk
so na mekaar
hulle is eintlik net
haar vriende
al is hulle amper
ewe groot
die dames was
toe opgewonde
nadat cleopatra
met die een dwergie
close gedans het
wou sy hom sommer
huis toe vat
lillith kon haarself nie keer nie
en het hierdie dwergie mal gemaak
frikedella gryp toe die skaam dwergie
en vertel hom van die lewe
wragtag toe sy klaar was met hom
was hy eweskielik die wyse man
van dwergieland
sneewitjie was opgewonde
oor hierdie dinge
ek het ’n touch hiervoor sê sy
en druk die sleutel
vir die inskrywings
vir meneer Azania
Leave a Reply
Be the First to Comment!