1909) My uiltjie

1909) My uiltjie

alhoewel ons deesdae
nie meer saam nagvlieg

en hoe hooo nie
bly jy nog steeds
in my hart

jou gebreekte vlerk
het genees

soms kom groet jy my
laatnag

hoo hooo
teen die volmaan

sien ek jou
vlerke sprei

vry in vlug

(’n ware verhaal)

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz