spoed voort
in volle vaart
niks kan keer
die rally met geel en groen
sien nie die trein
en hol soos hase
te laat
Aw sê die mense
Isch sê die mense
en stap ongeërgd weg
dit gebeur gedurig
die trein het respek
vir niemand
Isch se die mense
en trek die kruisie
Leave a Reply
Be the First to Comment!