1915) Die sluiper

1915) Die sluiper

by die kleuterskool
het jy rondgehang

op soek na maklike prooi
toe die kindertjies
laggend verby hardloop

deel jy sweets uit
en kyk wie vra 2

jy het agterna gesluip
tot by die adres van
die bruinkop dogtertjie

ek kan nie verder vertel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz