1918) Die swart motor storm af op …

1918) Die swart motor storm af op …

die skare
en tref

‘n dogtertjie met blonde hare
haar jong meisie lyf
getref deur die swart motor

die jonge seun tol deur die lug
sy lewenstyd geknak
deur die swart motor

die skare gil
hier word moord gepleeg

die swart motor bots
teen die baken

in die hospitaal sterf
twee kinders

lewens gesloop

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz