1919) Everlasting life
sal hierdie liefde hou
sal ons gretigheid vir
mekaar hou
ons vreet mekaar aanmekaar
is ons so honger
dat ons vergeet
van die borde kos
wat op die tafels staan
die bruilofsfees het begin
maar ons kon nie wag nie
hulle fees sonder ons
ons everlasting love
het toe nie
baie lank gehou nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!