ons sing maar vals
ons vergeet die woorde
die wysie gaan voort
ons huppel deur die lewe
God het ons krom gemaak
maar ons sing nog steeds
die mooiste lied
Jesus min my salig lot
ek weet ek is
‘n kind van God
toe ek dit hoor
toe vloei my trane
ek haal my masker af
Leave a Reply
Be the First to Comment!