1958…Ek droom

1958…Ek droom

Hulle noem my
die dromer

as ek vertel van
die kerslig ete
saam met venus

die piekniek op die maan
die wegkruipertjie speel
saam met die meteoriete
om saturnus

die hollywood oscar fees
hoe ek en marilyn
sjampanje gedrink het

hulle het my nie geglo nie

my drome het waar geword

follow your dream
het hulle gesê

dit is waar
ek is in droomland

(dit is nou werklik)

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz