1959…Dit was ‘n goeie nag

1959…Dit was ‘n goeie nag

sê die duiwel
en sluit sy disco se deur

hy het R10 000 deurgeld
hy het R20 000 se drankgeld
hy het R5 000 se skadevergoeding
gekry

maar hy het ses huwelike opgebreek
vyf ouens gebliksem
ses is weer op drugs
agt meisies is pregnant

dit was ‘n goeie nag gewees

sê die duiwel
en glimlag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz