1963….Hoe moet ek vroetel 1963….Hoe moet ek vroetel May 8, 2009 in die winter daar is ‘n bo laken ‘n onder laken ‘n warmwatersak vier komberse en een duvet op die bed jy pen my vas hoe moet ek vroetel nou wonder jy waarom is ek dikbek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!