1964…Die Ysbeer
waggel stap op die gletser
na die lang slaap
is hy honger
die vetgevreete pikkewyne
lê hier en bak
in die flou pool son
die ysbeer vreet tien
voordat die pikkewyne
in die yssee spring
dikgevreet sit die ysbeer
in die flou pool son
hy het niks om te doen nie
net sy maag werk
hy dink aan die wyfie bere
en sug
soveel moeite
Leave a Reply
Be the First to Comment!