1968…Ek was ‘n pion 1968…Ek was ‘n pion May 11, 2009 vir jare rondgeskuif vir jare niks bereik nou besef ek ek kan in ridder met ‘n swaard wees toe jy my wou skuif het ek jou vingers afgekap eindelik is ek vry om ‘n koningin te wees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!