1969…Die lag 1969…Die lag May 11, 2009 Vertel van vreugde vertel van sinies vertel van verloor die skaterlag van genot die skaamlag van onskuld die skree lag gemeng met rook vertel van maklik maar as jy lag my lief dan lag my hart saam met jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!